Modulekode | SPH 403 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | In hierdie leerarea word daar gefokus op die geestelike, materiële, intellektuele en emosionele aspekte van die verskeie kunste en kulture geïnkorporeer. ‘n Holistiese benadering tot en begryping van die diversiteit van kulture as ‘n wyse van kommunikasie van ‘n sosiale orde en struktuur deur leerfasilitering, is die fokus van die leerarea. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App